Dis tyd vir 'n klein post wat ek gaan probeer in Afrikaans te skryf. Dis dalk beter om te praat oor 'n poging tot Afrikaans. Maar ag, wat maak dit uit? Julle verstaan my maar sien geen foute staan nie omdat julle self geen Afrikaans kan praat of skryf nie. Baie gaaf vir my, dis logies.
Oraait. Dis Sondagaand nou, en ek gaan nou-nou training toe in Sint-Denijs-Westrem. Met ons span speel ons Woensdag teen 'n span wat MVC Code heet. Code staan heeltemal boonaan die klassement, ons span staan op die derde plek, wat ook baie goed is natuurlik. Dit gaan baie spannend word Woensdag. Daarom wil ek alle supporters oproep om te kom kijk in Mariakerke waar ons om tienuur in die aand speel.
Verder het ek nie veel te vertel nie. Ek het 'n rustige naweek gehad: ek het 'n bietjie gewerk vir die universityt aan my skripsie en verder veral flieks gesien.
Ek moet vertrek
Geniet die aand sou ek sĂȘ
en ons sien mekaar gou terug op hierdie webwerf, dat hoop ek.
5

No comments:
Post a Comment